Friday, October 13, 2006

Jokes of the day!

Ek verstaan Loftus Versfeld is nou in die Gueness Book of Records aangewys as die grootste gay klub in die wêreld.
Waar anders sing 60 000 MANS vir mekaar "LIEFLING" terwyl spelers mekaar omhels & Liefkloos?


Hehehehehhe
And my fav!

Ek gan die CHEETHALOOP nou stap vir stap verduidelik:
Knyp 2 kaalgat BULLE vas tussen jou bene, trap hul knaters vas tussen die stene!
Gee 'n leka ou CHEETHA BRUL, want jy wil!
DIE CURRIEBEKER STAAN IN BLOEMFONTEIN STIL!!!


Brilliant i tell ja!

No comments:

Post a Comment